Skip to main content Skip to footer

Tippie en die onderwyser

Tippie groei voortdurend!


Tippie en die Onderwyser-webinaar is aangebied om te wys hoe Tippie nie net lees vir leerders toeganklik en verstaanbaar maak nie, maar ook onderwysers prakties ondersteun in die klaskamer. Want wanneer ons onderwysers toerus, verander ons klaskamers. En wanneer klaskamers verander, verander ons leerders se toekoms!

Klik hier om die skyfies af te laai.
Klik hier om Tippie se katalogus te bekyk.

Slegs onderwysers wat die webinaar aanlyn bygewoon het, ontvang SACE-punte.

Vir meer inligting, stuur gerus 'n e-pos aan info@tippie.co.za.