Skip to main content Skip to footer

Suurlemoen gratis studiegids

Suurlemoen

Skrywer: Jaco Jacobs

Ouderdom: 13+

Aanbevole graad: Graad 7-9 Huistaal en graad 9 tot 11 EAT

Daar is 'n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin:

1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak.
2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.
3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie.

Ons het al die reëls oortree ...

Klik hier om die gratis Suurlemoen Studiegids, saamgestel deur Liesbet Gelderblom, af te laai.