Springboekie Uittreksel
Title: Springbookaroo
Author: Fanie Viljoen
Ages: 7 to 9+
Suggested grades: Grade 2 to 3 Home Language and Grade 4 tot 5 First Additional Language
Springboks have a superpower. They play the best rugby, of course. Amabhokobhoko!
But … what if you have another superpower? What if your superpower is READING!
While the other Springboks are busy perfecting their rugby skills, Springbookaroo discovers his extraordinary superpower – READING!
Follow Springbookaroo’s journey as he tries to share the joy of reading with his mud-loving friends. Can he convince them that books are anything but boring, even for an angry lion? Find out in this heartwarming story that celebrates the magic of books and the power of friendship.
Click here to read the first chapter of Springbookaroo by Fanie Viljoen.
Titel: Springboekie
Skrywer: Fanie Viljoen
Ouderdom: 7 tot 9+
Voorgestelde grade: Graad 2 tot 3 Huistaal en Grade 4 tot 5 Eerste addisionele taal
Springbokke het ’n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko!
Maar wat as jy ’n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie!
Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou.
Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG.
Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ʼn boek vir elkeen bestaan.
Selfs ’n kwaai leeu!
Klik hier om die eerste hoofstuk van Springboekie deur Fanie Viljoen te lees.