Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
KomInPas Derde Uitgawe
KomInPas Huistaal Graad 4 tot 7 Derde Uitgawe
Skrywer: Verskeie
Ouderdom: 10+
Voorgestelde grade: Graad 4 tot 7 Huistaal en Eerste Addisionele Taal
Meer oor die handleiding:
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaansleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
- Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
- Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
- Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.