Dit het alles begin by 'n hond as voorgskrewe boek
Dit het alles begin by 'n hond
Skrywer: Annelie Ferreira
Ouderdom: 13+
Voorgestelde grade: Graad 8 tot 9 HT en graad 10 tot 11 EAT
Meer oor die boek:
Terwyl ons stap haal Assad ’n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ’n stukkie van wat hy wegsteek.
Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?
“Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en . . .”
“Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. “Of op Instagram?”
Hy is seker reg.
“Nee,” sug ek.
Vier tieners dra elkeen swaar aan ’n geheim. Tot die noodlot hulle op ’n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.
Klik hier om die eerste hoofstuk te lees.
Wat sluit die leesgids in?
Inhoudsopgawe
Oor die skrywer
Visuele geletterdheid
Kritiese taalbewustheid
Letterkundige aspekte
- Titel
- Intrige
- Vertelperspektief
- Karakters
- Temas
- Tyd
- Ruimte
Kontekstuele vrae
Eksamenvrae
Navorsingstake
Skryfopdrag
Antwoorde
Klik hier om 'n gratis aktiwiteit oor visuele geletterdheid en die voorblad van hierdie boek af te laai.