Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Al wat ek weet Uittreksel
Al wat ek weet
Skrywer: Marita van der Vyver
Ouderdom: 15+
'n Eg Suid-Afrikaanse tienerverhaal oor 'n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend oor die wêreld van performance poetry en die hoofkarakter, Gabriel, se pogings om ná sy ma se dood sin te maak van die lewe.
Klik hier om die uittreksel uit Al wat ek weet deur Marita van der Vyver te lees.