Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Zombie-sokker Uittreksel

Zombie-sokker
Skrywer: Fanie Viljoen
Ouderdom: 9+
Voorgestelde grade: Graad 5 en 6 Huistaal
Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir ’n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd ’n stem wat roep: “HONGER-R-R-R”?
Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer wat dreig om die sokkerwedstryd te ontwrig?
Klik hier om die eerste hoofstuk van Zombie-sokker deur Fanie Viljoen te lees.