Skip to main content Skip to footer

Vyf verlore vere Uittreksel

Vyf Verlore Vere / Five Lost Feathers

Skrywer: Giulia Le Roux (oorvertel deur Nataniël)

Ouderdom: 3+

Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee. Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt ’n verlore veer. Dit behoort sekerlik aan Gustav, die kalkoen, wat ook ‘n veer verloor het. Maar hoekom waai al hierdie mooi vere die wêreld vol?

Klik hier om 'n uittreksel van Vyf verlore vere te lees.

Click here to read an excerpt from Five Lost Feathers.