Skip to main content Skip to footer

Vuil Ferdie: Modder! en Tande! Uittreksel

Vuil Ferdie: Modder! en Tande!

Skrywer: Alan MacDonald, vertaal deur Jaco Jacobs

Ouderdom: 7+

Voorgestelde grade: Graad 3 tot 4 Huistaal en Graad 5 Eerste Addisionele Taal

Vuil Ferdie: Modder!

In hierdie boek beleef Ferdie ook drie skreeusnaakse avonture. Hy moet koes en keer wanneer hy die sokkerspan se nuwe doelwagter is; hy moet skoon bly vir die skoolfotograaf en hy het ’n baie spookagtige belewenis wanneer hy by maats oorslaap!

Klik hier om die eerste hoofstuk van Vuil Ferdie: Modder! deur Alan MacDonald en Jaco Jacobs te lees.

Vuil Ferdie: Tande!

Lees saam aan hierdie splinternuwe verhaal van Vuil Ferdie. In die drie stories van die boek moet Ferdie ’n onbeplande uitstappie na die tandarts neem; probeer hy koel bly op een van die warmste dae van die jaar en veroorsaak Ferdie per ongeluk ’n noodgeval terwyl hy saam met sy paniekbevange pa vlieg!

Klik hier om die eerste hoofstuk van Vuil Ferdie: Tande! deur Alan MacDonald en Jaco Jacobs te lees.