Skip to main content Skip to footer

Vlak 1 Weekbeplanning

Leer my lees Vlak 1

Lesbeplanning:

Ons is opgewonde om hierdie hulpbron met julle te deel wat spesifiek ontwerp is vir Tippie se Vlak 1 Leesreeks. Hierdie gratis lesbeplanning is 'n handige hulpbron vir enige onderwyser wat op soek is na gestruktureerde, kwaliteitinhoud om die leesvaardighede van hul leerders te bevorder.

1. Klik op skedule onder.

2. Die skedule sal oopmaak as 'n pdf-dokument.

3. Klik op die "print"- of "download"-ikoon in die regterkantse hoekie.