Skip to main content Skip to footer

Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika Uittreksel

Uitvinders, plankmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika (Tweede Uitgawe)

Skrywer: Engela Duvenage

Ouderdom: 9+

In hierdie nuwe uitgawe sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Klik hier om die storie van die hartchirurg, Susan Vosloo, te lees.