Skip to main content Skip to footer

Tuis saam met Tippie

Tippie doen Wiskunde

Skrywer: Reinette Lombard, José Palmer en Ashleigh Hala

Ouderdom: 7+

Voorgestelde graad: Graad 2

Het jy ons mees onlangse webinaar vir tuisskoolonderwysers misgeloop? 

Kyk gerus na ons "Tuis saam met Tippie"-webinaar saam met Reinette Lombard en Janet Kieswetter van en ontdek die wonderlike wêreld van Wiskunde saam met Tippie.

Ons gesels oor:

🐘 Tippie doen Wiskunde vir tuisskolers

➗ Wenke vir wiskunde by die huis

 📚 Die splinternuwe Tippie doen Wiskunde-reeks