Skip to main content Skip to footer

Titels op die Nasionale Katalogus

Beplan jy dalk om 'n ouer voorgeskrewe boek vir 'n nuwe, verfrissende storie in te ruil?

Soos onderwysers weet, is daar 'n groot verskeidenheid voorgeskrewe boeke wat deur die Departement van Onderwys goedgekeur word wat van graad 7 tot 10 gebruik kan word.

Die CAPS-uitgawes van hierdie gewilde boeke bevat volledig uitgewerkte vrae en hope prettige aktiwiteite vir die onderwyser en leerder se gebruik. 

Ons het ook vir van ons FET-boeke 'n ekstra gids met oefenvraestelle beskikbaar.

Loer gerus na ons lys van goegekeurde titles op die nasionale katalogus:

CAPS: Graad 7

CAPS: Graad 8

CAPS: Graad 9

FET: Graad 10