Skip to main content Skip to footer

Tippie Vlak 6-webinaar

Tippie Vlak 6

Skrywer: Reinette Lombard

Aandag graad 3- tot graad 5-onderwysers en -ouers!
Ons is opgewonde om vir jou 'n terugflits te gee na ons mees onlangse Tippie-webinaar. Kyk die video om te sien wat medeskrywer Reinette Lombard alles oor hierdie prettige leesreeks te sê het.