Skip to main content Skip to footer

Tippie se lees- en inkleurboek vir begrip

Leer speel-speel saam met Tippie!

Laai gerus hierdie gratis boekie af om as aanvullende materiaal in jou klaskamer te gebruik.

Volg die onderstaande stappe om die boekie af te laai:

1. Klik op werkboek onder.

2. Die werkboek sal oopmaak as 'n pdf-dokument.

3. Klik op die "print"- of "download"-ikoon in die regterkantse hoekie.