Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Tippie gee jou vlerke 2025
Tippie groei voortdurend!
Vir die heel eerste keer stel ons graag Tippie se splinternuwe, volledige Afrikaans Huistaal Onderwyspakket aan julle bekend. Daar was 'n spesifieke behoefte gewees vir ekstra leesboeke om klankvaslegging, begrip en leesvlotheid vas te lê. Kom leer meer oor hoe Tippie vir jou leerders kan vlerke gee!