Skip to main content Skip to footer

Tippie doen Wiskunde Vlak 3: Boek 6

Tippie doen Wiskunde Vlak 3: Boek 6

Skrywers: Reinette Lombard, José Palmer en Ashleigh Hala

Aanbevole graad: Graad 3

Tippie hou daarvan om meer van dinosourusse te leer. Het jy geweet dat dinosourusse vir meer as 150 miljoen jaar op aarde geleef het?

Gebruik die inligting op hierdie bladsy om die aktiwiteit te voltooi:

1. Hoeveel dinosourusse word verteenwoordig?

2. Hoeveel dinosourusse is herbivore (graseters)? Hoeveel is karnivore (vleiseters)?

Grootte en spoed:
3. Watter dinosourus is die langste?

4. Watter dinosourus is die kortste?

5. Watter dinosourus weeg die meeste?

6. Watter dinosourus weeg die minste?

7. Watter dinosourus hardloop die vinnigste?

8. Hardloop die Triceratops vinniger of stadiger as die Stegosourus?

9. Hardloop die Velociraptor vinniger of stadiger as die T-Rex?

10. Is die T-Rex langer of korter as die Velociraptor?

11. Is die Triceratops langer of korter as die T-Rex?

12. Weeg die Stegosourus meer of minder as die Triceratops?

Optel en aftrek:

13. Wat is die gekombineerde lengte van die dinosourusse?

14. Wat is die gekombineerde gewig van die dinosourusse?

15. Wat is die gekombineerde spoed van die dinosourusse?

16. Wat is die verskil tussen die gewig van die Triceratops en die
Velociraptor?

17. Wat is die verskil in spoed tussen die Velociraptor en die
Stegosourus?