Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Tippie doen Wiskunde Vlak 3: Boek 5
Tippie doen Wiskunde Vlak 3: Boek 5
Skrywers: Reinette Lombard, José Palmer en Ashleigh Hala
Aanbevole graad: Graad 3
Mamma sê ek het ’n suikertand. Ek sal elke maaltyd nagereg eet! Het jy geweet jy kan wiskunde in ’n bakkery oefen?
In hierdie boek fokus ons op:
Getallereeks: 1 - 500
Breuke
Tyd: analoog en digitaal
Eenhede van tyd: uur, halfuur, kwart voor en kwart oor
Vermenigvuldig met 12
Mates: volume (kapasiteit) en gewig
Woordsomme
Klik hier om 'n aktiwiteit oor breuke af te laai.