Skip to main content Skip to footer

Tippie doen Wiskunde Vlak 2 | Tippie Does Maths Level 2

Tippie doen Wiskunde Vlak 2 Onderwysgids

Saamgestel deur Michelle Hala

Die Tippie doen wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Elkeen van die Tippie doen wiskunde-reekse het 'n onderwysersgids waarin die 10 boeke per reeks tot die fynste detail bespreek en verduidelik word. Die onderwysersgids sal onderwysers en ouers toerus met omvattende en praktiese verduideliking en raad oor hoe om wiskundige konsepte op 'n eenvoudige, praktiese en prettige manier aan leerders te verduidelik.

Feitlik elke bladsy van elkeen van die 10 wiskundeboeke per graad, word breedvoerig verduidelik aan die hand van die volgende afdelings:
- Toerusting wat nodig is om die wiskunde begrippe te verduidelik
- Kernkonsepvaardighede
- Bekendstelling van die konsep
- Onderrigwenke
- Leesuitkomste
- Vaslegging

Die onderwysersgidse is per kwartaal ingedeel om onderwysers met beplanning te help. Daar is esktra werkkaartvoorbeelde vir elke kwartaal met 'n QR-kode wat lei tot A4-grootte werkkaarte. Matrikse en assesseringshulpmiddels is ook op QR-kodes beskikbaar.

- Klik hier vir 'n uittreksel uit die Vlak 2-onderwysgids.
- Laai die ooreenstemmende aktiwiteit uit Tippie doen Wiskunde Vlak 2 Boek hier af.

Tippie does Maths Level 2 Teacher's Guide

Compiled by Michelle Hala

The Tippie Does Maths Series focuses on the building blocks for mathematical literacy and gives young children the opportunity to discover and apply new skills within a familiar and relevant theme.

Each of the Tippie Does Maths Series has a teacher's guide where the 10 books in each series are thoroughly discussed and explained in great detail. The teacher's guide will equip teachers and parents with comprehensive and practical explanations and advice on how to explain mathematical concepts to learners in a simple, practical, and fun way.

Almost every page of each of the 10 maths books per grade is extensively explained using the following sections:
- Equipment needed to explain the maths concepts
- Core concept skills
- Introduction of the concept
- Teaching tips
- Lesson outcomes
- Consolidation

The teacher’s guide has been divided into 4 terms for easy reference and to assist teachers with planning. There are extra worksheet examples for each term with a QR code that leads to A4-size worksheets.

- Click here for an extract from the Level 2 Teacher’s Guide.
- Download the corresponding activity from Tippie Does Maths Level 2 Book 1 here.