Skip to main content Skip to footer

Suurlemoen! Uittreksel

Suurlemoen!

Skrywer: Jaco Jacobs

Ouderdom: 13+

Voorgestelde grade: Graad 7 tot 9 Huistaal 

Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin …

1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak.
2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.
3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie.

Ons het al die reëls oortree …

Klik hier om die eerste hoofstuk van Suurlemoen! deur Jaco Jacobs te lees.