Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies Uittreksel
Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies
Skrywer: Antjie Krog
Ouderdom: 7+
Voorgestelde grade:
Ek was my goed met Omo
ek spoel dit uit met Sta-Soft
ek hang dit op met pennetjies
en môre is dit droog
Jik Jak spiene-kelientjies
Jik Jak spiene-kelientjies
Jik Jak spiene-kelientjies
môre is dit droog.
Spienekelientjies is ‘n verseboek wat deur Antjie Krog saamgestel is. Lees en leer ou bekende versies soos “Trippe trappe tone” asook ‘n paar oorspronklike versies uit die pen die Antjie Krog.
‘n Pragtige bundel wat sorgvuldig saamgestel is om jong kinders aan die taalmusiek van versies bloot te stel. ‘n Moet-hê versameling vir elke huis!
Klik hier om die eerste gedigte van Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies deur Antjie Krog te lees.