Skip to main content Skip to footer

Saartjie, die spinnekop met sewe bene Uittreksel

Saartjie, die spinnekop met sewe bene

Skrywer: Riana Scheepers

Ouderdom: 5+

Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in 'n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer. Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep.

Klik hier om 'n voorsmakie van hierdie boek te kry.