Skip to main content Skip to footer

Perdewêreld 1 & 2 Uittreksel

Perdewêreld 1: Dezi en die wegholperde & Perdewêreld 2: Mieke en die skouperde

Skrywer: Heléne Booyens

Ouderdom: 9+

Voorgestelde grade: Graad 4 tot 6 Huistaal en graad 7 Eerste Addisionele Taal

Perdewêreld 1: Dezi en die wegholperde

Welkom op Patatland! Hier is nie perde nie. Dezi is baie lief vir perde. Maar dan word sy uit haar ryskool geskors. Nou hang sy maar net rond tussen die patats op haar ouma se plaas. Is dit die einde van haar perdestorie? (Nee.)

Klik hier om die eerste hoofstuk van Perdewêreld 1: Dezi en die wegholperde deur Heléne Booyens te lees.

Perdewêreld 2: Mieke en die skouperde

Is jy reg om te skou? Mieke is nie. Mieke en haar perd, Spook, pas baie goed bymekaar. Hulle is albei stresballe. En nou is dit skoutyd!
Gaan Mieke die vlegsels, vlaggies, nuwe vriende en ou vyande oorleef? (Dalk.)

Klik hier om die eerste uittreksel van Perdewêreld 2: Mieke en die skouperde deur Heléne Booyens te lees.