Skip to main content Skip to footer

Ouma Mollie gaan terug skool toe Uittreksel

"Wat maak jy as jy niks maak nie? Jy gaan kuier by ouma Mollie, natuurlik. Eintlik MOET Nina Nagtegaal vandag iets doen. Sy is net nie LUS om dit te doen nie. Dis daardie aaklige ding: HUISWERK. Huiswerk laat haar maag bollemakiesie slaan. Maar dis altyd lekker by ouma Mollie. Daarom sal die huiswerk dalk ook lekkerder wees ... as sy dit daar gaan doen. Dis hoekom Nina op haar fiets soontoe ZIRTS ... " 

Klik hier om die res van die uittreksel uit Ouma Mollie gaan terug skool toe deur Fanie Viljoen te lees.