Skip to main content Skip to footer

Onderhoud | Ons en die onderwys

RSG-onderhoud met Johan van Lill en Marieta Nel

Johan van Lill praat met Marieta Nel oor begripstoetse, visuele en ouditiewe tekste en opsommings. Hoe kan onderwysers dit meer suksesvol in die klaskamer aanpak met die leerders sodat hulle dit eendag met sukses in die matriekvraestel kan doen?

Marieta Nel, is ’n voormalige onderwyseres en ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef en ander verhale en Die Perfekte Brander. Marieta is tans 'n opvoedkundige inhoudspesialis by LAPA Uitgewers.

Klik hier om die onderhoud te luister.