Skip to main content Skip to footer

'n Derde Kwartaal-noodkissie vir die laerskoolklaskamer

'n Derde Kwartaal-noodkissie vir jou laerskoolklamer

Sprekers: Hanna Pretorius en Rolien Viljoen

Voorgestelde graad: Graad 4 tot 7

Het jy ons mees onlangse webinaar vir Afrikaanse laerskoolonderwysers misgeloop?

Ontdek saam met ons die noodkissie van hulpbronne:
📚 Die Kwartaal 3-projek
📚 Die ABC van gedigte en poësie in die klaskamer
📚 Vraestelle en ander aanvullende materiaal