Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Mondelinge en Stelwerk Graad 8 tot 12
Hoërskool Klasgids Augustus 2024
Samesteller: Kathie Viljoen
Dit is wat jy in hierdie uitgawe kan verwag:
- Kunsmatige intelligensie in die klaskamer deur Yolandi Roux
- Pret met woorde (Graad 8-12 HT & EAT) deur Carmen van Staden
- Luisterbegrippe (Graad 8-12 HT & EAT) deur Emilje Smit
- Mondeling en Stelwerk (Graad 8-12 HT & EAT) deur Helena Greyling
- Literatuurprojek (Graad 8 tot 9 HT) deur Hannalie Müller
- Advertensie (Graad 8 tot 9 HT) deur Kathie Viljoen
- Vraestel 1 (Graad 10 EAT) deur Louise van Wyk
- Begripsvaardighede (Graad 10 & 11 HT) deur Maretha Potgieter
- Leesbegrip, Opsomming en Advertensie (Graad 12 HT) deur Nicola Jordan
- Die ABC van Suid-Afrika (Graad 8-12 HT & EAT) deur Carmen van Staden
Die bydraes in hierdie tydskrif is ingestuur deur hoërskoolonderwysers regoor die land! Op hierdie manier maak ons seker die inhoud is relevant, uniek en ideaal vir jou klaskamer.
Klik hier om Helena Greyling se onderwerpe vir mondelinge en stelwerk gratis af te laai.