Skip to main content Skip to footer

Lukas bou n superkar as voorgeskrewe boek

Lukas bou 'n superkar

Skrywer: Peti Troskie

Ouderdom: 9+

Voorgestelde grade: Graad 5 tot 6 HT en graad 7 EAT

Meer oor die boek:

Wat kry jy as jy die volgende bymekaarsit?
Een Lukas, ʼn spul blokkies, een beste maat, ʼn boelie, ʼn kwaai juffrou en ʼn verlore wiskundeboek?
ʼn Superkar!

Klik hier om die eerste hoofstuk te lees.

Wat sluit die leesgids in?

  1. Oor die skrywer
  2. Oor die illustreerder
  3. Letterkundige aspekte 
    Titel 
    Verhaallyn 
    Verteller 
    Karakters 
    Karakterontwikkeling 
    Temas 
    Tyd 
    Ruimtes 
    Beeldspraak 
    Klanknabootsing 
    Die teksstruktuur en -formaat
  4. Hoofstuk 1: Lukas bou ’n sportkar
  5. Hoofstuk 2: Sportkar of superkar?
  6. Hoofstuk 3: Moeilikheid by die skool
  7. Hoofstuk 4: Plannetjies
  8. Hoofstuk 5: Die superkar
  9. Hoofstuk 6: Bertus die boelie
  10. Hoofstuk 7: Die plan
  11. Hoofstuk 8: Skool toe
  12. Hoofstuk 9: Huis toe
  13. Hoofstuk 10: Al weer Bertus!
  14. Hoofstuk 11: Juffrou Roux
  15. Hoofstuk 12: Die einde
  16. Antwoorde 

Klik hier om die kontekstuele vrae en antwoorde oor die gratis hoofstuk wat ons verskaf het, af te laai.