Skip to main content Skip to footer

Leesbegrip, Visuele Begrip en Taal

Laerskool Klasgids Augustus 2024

Samesteller: Kathie Viljoen

Dit is wat jy in hierdie uitgawe kan verwag:

  • Kunsmatige intelligensie in die klaskamer deur Yolandi Roux
  • Begripstoetse en Klanke (Graad 1 en 2) deur Corné Jordaan
  • Pret met woorde (Graad 5-7 HT) deur Carmen van Staden
  • Begrip en Taal (Graad 4 HT) deur Ilze Terblanche
  • Begrip, opsomming en taal (Graad 5 EAT) deur Chantelle Prinsloo
  • Respons op teks (Graad 5 HT) deur Roelien Viljoen
  • Tippie Vlak 6: Leesbegrip, visuele begrip en taal (Graad 4 tot 5 EAT) deur Kathie Viljoen
  • Alfabetiese rangskikking (Graad 4 tot 5 HT) deur Mariëtte Jurgens
  • Begripstoets (Graad 5 & 6 EAT) deur Anje Hauptfleish
  • Begripstoets en taal (Graad 7 HT) deur Marida Myburgh
  • Begripstoets, visuele teks, opsomming en taal (Graad 7 EAT) deur Chantelle Prinsloo

Die bydraes in hierdie tydskrif is ingestuur deur laerskoolonderwysers regoor die land! Op hierdie manier maak ons seker die inhoud is relevant, uniek en ideaal vir jou klaskamer.

Klik hier om 'n leesbegrip, taal- en visuelebegripstoets vir graad 4- tot 5-leerders gratis af te laai.