Skip to main content Skip to footer

Leesavonture wat in Augustus op ons wag!

Ons vier vyf vroueskrywers!

Dis Vrouemaand en daarom bederf ons julle met 'n handvol boeke deur van ons beste en gewildste vroueskrywers – van hulle is ou bekendes en ander, splinternuwe talent. Daar is iets vir die kleintjies, vir die niefiksielesers en selfs iets vir die smulpape. Alhoewel hierdie boeke deur vrouens geskryf is, beteken dit nie dit is slegs vir meisies bedoel nie – loer gerus wat op ons leesspyskaart vir die maand is.

What do Monsters and Mermaids Munch

Author: Lori-Ann Preston

Ages: 9+

Have you ever wondered what monsters and dragons like to eat? Could it be smelly toes or rotten chicken bones? Perhaps – and this is rather frightful – they like to suck on muddy worms, or to guzzle garbage covered in germs. And what about unicorns, mermaids and purrmaids (halfcat/half-mermaid)? What are their favourite treats? Do they eat boring things like hay, seaweed and grass?

Finally, you can put your mind at ease. Fantasy creatures enjoy eating the exact same food that human children enjoy. In fact, they all have exceptionally healthy appetites. For years and years, folk have been trying to get their hands on their favourite fantasy creature’s recipes. Well, the wait is over. Today, the lucky person to find out their secrets is you!

In case you were wondering where all these creatures live, the answer is: Closer than you think! Monsters, unicorns, mermaids and a host of other special and magical creatures live on an island just off the coast of South Africa, called Picadeeda. It’s a marvellous place. I just know you’re going to have loads of fun trying out these entertaining creatures’ favourite recipes. Keep an eye out for magical and monstrous visitors. They may not be able to resist their favourite treats!

Click here to get a little sneak peak of how the book looks like inside!

Lori-Ann Preston with all her books. (Photo: Facebook)

Lori-Ann Preston with all her books. (Photo: Facebook)

Uitvinders, plankmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika (Tweede Uitgawe)

Skrywer: Engela Duvenage

Ouderdom: 9+

Engela Duvenage hou besonders baie van feite en van stories. Sy het ’n MPhil in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf, en vir die afgelope twee dekades skryf sy gereeld vir koerante, tydskrifte en vir universiteits- en navorsingspublikasies oor Suid-Afrikaanse wetenskap en die mense daaragter.

Haar eerste niefiksiekinderboek, Uitvinders, plankmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika, is in 2021 vir die eerste keer publiseer en het binne die eerste 12 maande van publikasie 2,000 kopieë verkoop. In hierdie boek sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika.

Die STEM-onderwerpe wat in hierdie boek gedek word, is uiters dinamies. Ons moet dus seker maak dat ons voorbly met al die jongste data en daarom is 'n opgedateerde uitgawe nou beskikbaar. Al die slimkoppe wat hierdie boek lees, sal op hoogte wees van alles wat in die asemrowende wêreld van tegnologie, wetenskap en wiskunde gebeur!

Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het.
Stories oor mense wat met diere en plante werk.
Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel.
Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak.

Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Engela was vroeër hierdie jaar in Kolombië by die Wêreldwye Konferensie vir Wetenskapjoernaliste waar sy oor die Engelse weergawe van hierdie boek gesels het.

Engela was vroeër hierdie jaar in Kolombië by die Wêreldwye Konferensie vir Wetenskapjoernaliste waar sy oor die Engelse weergawe van hierdie boek gesels het.

Bongi Ballerina

Author: Kristien Potgieter

Ages: 9+

Kristien Potgieter is a promising author with experience in educational publishing. Keep an out out for an interview on our blog to get to know Kristien! For now, a bit more on the book ...

“Spiders, snakes, ghosts, skeletons, vampires? She loved them all. The scarier the better, in her opinion. But ballerinas? She couldn’t imagine anything worse.”

Meet Bongi. She loves aliens. She loves spiders and she loves all sorts of scary stuff! There are only two things Bongi doesn’t like: pink and ballet. So when her mom signs her up for ballet classes for a term, Bongi can’t think of anything worse! But then she comes up with the perfect plan: She’s going to sabotage the class so much that she gets kicked out! Will Bongi be able to weird her way out of tutus and pink leotards or will she learn to love pirouettes and pliés?

Bongi Ballerina has themes of female friendship and overcoming differences. This humourous book is an easy and enjoyable read for young independent readers.

Kristien Potgieter (Photo: Instagram)

Kristien Potgieter (Photo: Instagram)

Kita's Dance with Dust

Author: Vennessa Scholtz

Ages: 5+

Kita's Dance with Dust was awarded with a Golden Baobab Award in 2016. 

Kita loves walking on the dusty red road.
Mama tells Kita not to make red dust clouds.
Mama says if the red dust cloud grows, it will become a Dust Eater.

Dust Eaters swallow little girls in one big bite.
Kita doesn’t think that story is true.
Mama just doesn’t want her to get her pretty dress all dirty with the red dust.

One afternoon, Kita learns what Mama is talking about.

Vennessa Scholtz is a multi-award winning journalist from Cape Town, South Africa. Vennessa is also a wife, mom and blogger.

Vennessa Scholtz (Photo: Facebook)

Vennessa Scholtz (Photo: Facebook)

Elle-reeks Omnibus 4

Skrywer: Christien Neser

Ouderdom: 13+

Ons het Elle leer ken oor 'n koppie kondensmelkkoffie op 'n plaas in Botswana, en nou is ons hier, by die heel laaste omnibus in die Elle-reeks. Die twaalfde boek, Roekeloos, is as splinternuwe slotboek tot die vierde omnibus bygevoeg. In hierdie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag ...

Terwyl Elle nog kopkrap oor haar droomrok vir die matriekdans, duik daar onverwags ’n paar nagtelike besoekers en groot moeilikheid by die koshuis op. En boonop is mevrou Bender, die skoolhoof, vasbeslote dat Elle met ’n unieke projek vorendag moet kom om haar jaar as hoofmeisie van Gravitas op ’n onvergeetlike noot af te sluit. Sal sy haar droomkans kry?

In Vreesloos is Elle vrek bang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir ’n lewe anderkant die rooibaksteenmure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul groot matriekvakansie, probeer sy daarvan vergeet. Sy wil elke laaste oomblik met oorgawe geniet. Soos die matriekdans.

In Roekeloos wag Elle op haar matriekuitslae. Sy het pas ’n heerlike matriekvakansie gehad en nou wag die realiteite van die wêreld buite skool op haar. Watter keuses moet sy maak en wat gaan die toekoms vir haar inhou? ’n Splinternuwe boek in die Elle-reeks!

Christien Neser (Foto: Facebook)

Christien Neser (Foto: Facebook)