Skip to main content Skip to footer

Lara se nare prinses-hare Uittreksel

Lara se nare prinses-hare

Skrywer: Fanie Viljoen

Ouderdom: 9+

Voorgestelde grade: Graad 5 en 6 Huistaal en Graad 7 EAT

“Jou nuwe haarstyl vang vlieë!” sê Ronita Snotnagel.

Lara Winters is baie opgewonde. Vandag gaan sy haar hare by die gewilde Gilda Glinster sny. Lara ontwerp sommer self haar haarstyl. Oe, sy gaan soos ’n prinses lyk!

Maar dan gaan iets verkeerd.

En Lara kry die aakligste haarstyl ooit. Jip, een wat regtig vlieë vang.

Hoe kon dit so verkeerd loop?

Hoekom het sy nare prinses-hare gekry?

Net Ronita Snotnagel weet ...

Klik hier om die eerste hoofstuk van Lara se nare prinses-hare deur Fanie Viljoen te lees.