Skip to main content Skip to footer

Kwaailappies: 'n Storie oor Afrikaans se komvandaan Uittreksel

Kwaailappies: 'n Storie oor Afrikaans se komvandaan

Skrywer: Dr. Ronel van Oort

Ouderdom: 9+

Hierdie boek sal vir kinders ’n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis – wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin – word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun.

Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van ’n storie vertel word. Gee nuwe lewe aan die geskiedenis van Afrikaans!

Klik hier om die uittreksel uit Kwaailappies deur Dr. Ronel van Oort te lees.