Skip to main content Skip to footer

Krag as voorgeskrewe boek

Krag

Skrywer: Fanie Viljoen

Ouderdom: 13+

Voorgestelde grade: Graad 8 to 9 Huistaal en graad 10 Eerste Addisionele Taal

Meer oor die boek:

Aldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander. In die gym. Met gewigte. En die KRAG in die naalde.

“Wat is die ergste wat kan gebeur?”

Klik hier om die eerste twee hoofstukke uit Krag te lees

Wat sluit die studiegids in?

INHOUDSOPGAWE
Oor die skrywer 

Verhaalelemente 
Titel
Genre
Intrige
Vertelperspektief en die fokalisator
Karakters
Ruimte
Tyd
Konflik
Tema

Kritiese taalbewustheid 
Afleidings
Denotatiewe en konnotatiewe betekenis
Direkte en geïmpliseerde betekenis
Emotiewe en neutrale taal
Feite en menings
Manipulerende taal
Oordrywing en versagting
Stereotipering
Taal en mag
Vooroordeel

Pre-leesaktiwiteite
Instagram of Instascam?
Luisterbegrip
Voorbladontwerp

Kontekstuele vrae 
Post-leesaktiwiteite
Begripslees
Individuele aktiwiteit
Paragraafvrae
Opstelvrae
Transaksionele skryfwerk
Mondelingonderwerpe

Antwoorde

Klik hier om 'n gratis luisterbegrip af te laai.