Skip to main content Skip to footer

Kombuistaal: Bobaas Hamburgers Resep

Kombuistaal: Bobaas Hamburgers Resep

Skrywer: Vickie de Beer en Antjie Krog

Hierdie kookboek gaan die jongspan nie net laat smul aan heerlike kos nie, maar ook leer hoe om gesonde keuses te maak.

Kombuistaal gee vir kinders die woordeskat en vaardighede om seker te maak dat hulle van jongs af weet hoe om kos te kies wat gesond en heilsaam is.

Selfs grootmense word touwys gemaak oor hoe om slim keuses te maak om hulbesige kinders gesond en sterk te hou – alles gebaseer op wetenskaplike navorsing.

Boonop is dit ’n lekkerleesboek propvol nuwe gedigte deur Antjie Krog!

Klik hier om 'n resep uit Kombuistaal deur Vickie de Beer en Antjie Krog te lees.