Skip to main content Skip to footer

Justin Fortuin Skattejagter: Leesgids

Justin Fortuin: Skattejagter

Skrywer: Theresa van Baalen

Ouderdom: 11+

Graad: 6 tot 7 Huistaal; 7 tot 9 Eerste Addisionele Taal

Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie, al bly sy in 'n ou kasteel. Maar kort voor lank is hy reg in die middel van 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.

Klik hier om die gratis leesgids af te laai.