Jorsie die Worsie 3 en 4 Uittreksel
Jorsie die worsie
Skrywer: Heléne Booyens
Ouderdom: 7+
Voorgestelde grade: Graad 2 tot 3 Huistaal en Graad 4 Eerste Addisionele Taal
Jorsie die worsie 3: Krisis by die katbasaar
Wanneer ’n skelm katjie Jorsie se kombers steel, begin ’n lawwe avontuur wat homna die kattebasaar lei – ’n wêreld vol kattekwaad en komedie! Met sy speurhond-snuffels en groot hart leer Jorsie dat selfs die stoutste kat dalk net ’n bietjie omgee nodig het.
Klik hier om die eerste hoofstuk uit Jorsie die worsie 3: Krisis by die katbasaar deur Heléne Booyens af te laai.
Jorsie die worsie 4: Die rampspoedige reënstorm
Wanneer ’n storm die dorp tref, probeer Jorsie elke dier help – van bang windhondetot ’n poedel wat in ’n boom beland! Dis ’n warrelwind van weerlig, reën en reddingwaarin ons polisieworsie wys wat ware dapperheid beteken.
Klik hier om die eerste hoofstuk uit Jorsie die worsie 4: Die rampspoedige reënstorm deur Heléne Booyens af te laai.