In jou klaskamer
Hallo, Onderwyser!
Tippie se amptelike, volledige pakket vir jou Afrikaanse Huistaal- en Eersteaddisioneletaal-klaskamer is hier! En ons wil jou graag stap-vir-stap deur hierdie pakkette vat sodat jy saam met ons meer oor Tippie kan leer, maar ook sommer passievol kan raak om Tippie in jou klaskamer te implementeer. Kom ons spring weg!
Verstaan die Tippie-benadering:
Tippie is ’n gestruktureerde, geïntegreerde benadering tot geletterdheidsontwikkeling. Leerders kan deur verskeie vlakke vorder vanaf vroeë fonetiese bewustheid tot onafhanklike, vlot lesers wat met begrip lees. Tippie is ’n trots Suid-Afrikaanse karakter wat groei saam met die leerders en ’n inklusiewe leesavontuur bied. Tippie en sy maats is dierekarakters met menslike eienskappe en berus op goeie waardes.

Rasionaal agter die Tippie-benadering:
Tippie leer leerders hoe om hulle kennis van aangeleerde klanke te gebruik om woorde te dekodeer, sigwoorde te herken en uiteindelik onafhanklike en vlot lesers te wees wat met begrip kan lees.
Die meeste leeskenners is dit eens dat daar vyf hoofkomponente by die aanleer van lees is:
- Fonetiese (letters) en fonemiese (klanke) bewustheid
- Woordherkenning – sigwoorde en klanke
- Begrip
- Woordeskat
- Vlotheid
Tippie ontwikkel al vyf komponente deur middel van ’n holistiese benadering en progressiewe vordering op elke leesvlak. Die doel is om ’n vaardige leser te ontwikkel met ’n lewenslange liefde vir lees. Tippie fokus daarop om leerders te neem van ontluikende lesers na ontwikkelde lesers tot ervare lesers wat aan die einde van graad 3 ’n wye verskeidenheid tekste met selfvertroue en begrip kan lees.
| Ontluikende leser | Ontwikkelde leser | Ervare leser |
|---|---|---|
|
|
|
Noudat jy die Tippie-benadering verstaan, wil ons jou graag bekend stel aan die groot rigtingwyser wat jou gaan help om hierdie pakket volledig te implementeer: Die Onderwysgids
Daar is van Graad 1 tot 3 'n spesiale Onderwysgids om onderwysers toe te rus met praktiese en omvattende hulpmiddels om Tippie se leesprogram effektief in die klaskamer te gebruik
Dit bevat ’n opsomming van die verskillende komponente van die program, lesplanne, onderrigstrategieë en assesseringsriglyne om onderwysers te ondersteun in die lewering van hoëgehalte-leesonderrig.
Kom ons kyk na die verskillende komponente wat deel vorm van die volledige pakket:
Die agt komponente in hierdie gids is sorgvuldig ontwerp volgens die spesifikasies van die Departement van Basiese Onderwys (DBO) om geletterdheid, veral met betrekking tot lees- en taalvaardighede, te ondersteun en te ontwikkel.
Die agt komponente word gebruik as deel van ’n holistiese en eklektiese benadering, en die simbole vir elke komponent maak dit maklik om die komponent in die weeklikse lesplanne te identifiseer.
Microsoft.CSharp.RuntimeBinder.RuntimeBinderException: 'Newtonsoft.Json.Linq.JValue' does not contain a definition for 'image' at CallSite.Target(Closure , CallSite , Object ) at System.Dynamic.UpdateDelegates.UpdateAndExecute1[T0,TRet](CallSite site, T0 arg0) at CallSite.Target(Closure , CallSite , Object ) at AspNetCore.Views_Partials_grid_editors_media.ExecuteAsync() in D:\wwwroot\Klaskamerraad\Klaskamerraad\Views\Partials\grid\editors\media.cshtml:line 8 at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderPageCoreAsync(IRazorPage page, ViewContext context) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderPageAsync(IRazorPage page, ViewContext context, Boolean invokeViewStarts) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderAsync(ViewContext context) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.ViewFeatures.HtmlHelper.RenderPartialCoreAsync(String partialViewName, Object model, ViewDataDictionary viewData, TextWriter writer) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.ViewFeatures.HtmlHelper.PartialAsync(String partialViewName, Object model, ViewDataDictionary viewData) at AspNetCore.Views_Partials_grid_editors_base.ExecuteAsync() in D:\wwwroot\Klaskamerraad\Klaskamerraad\Views\Partials\grid\editors\base.cshtml:line 6
KLANKKAARTE
Dit word gebruik om leerders te help om klanke te herken. Elke klankkaart het ’n prent waarmee die klank geassosieer word. Die prent help visuele leerders om die klank te onthou deur assosiasie. ’n Klankkaart word gebruik elke keer wanneer ’n nuwe klank bekendgestel word. Die onderwyser wys die klankkaart vir die leerders om die assosiasie met die klank te maak.
Daar is 40 Klankkaarte wat deurlopend vir vaslegging en verwysing gebruik word.
Microsoft.CSharp.RuntimeBinder.RuntimeBinderException: 'Newtonsoft.Json.Linq.JValue' does not contain a definition for 'image' at CallSite.Target(Closure , CallSite , Object ) at AspNetCore.Views_Partials_grid_editors_media.ExecuteAsync() in D:\wwwroot\Klaskamerraad\Klaskamerraad\Views\Partials\grid\editors\media.cshtml:line 8 at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderPageCoreAsync(IRazorPage page, ViewContext context) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderPageAsync(IRazorPage page, ViewContext context, Boolean invokeViewStarts) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderAsync(ViewContext context) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.ViewFeatures.HtmlHelper.RenderPartialCoreAsync(String partialViewName, Object model, ViewDataDictionary viewData, TextWriter writer) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.ViewFeatures.HtmlHelper.PartialAsync(String partialViewName, Object model, ViewDataDictionary viewData) at AspNetCore.Views_Partials_grid_editors_base.ExecuteAsync() in D:\wwwroot\Klaskamerraad\Klaskamerraad\Views\Partials\grid\editors\base.cshtml:line 6
MUURKAARTE
Muurkaarte word in klaskamers gebruik om onderrig te ondersteun en leer te verbeter. Die muurkaarte beeld inligting, konsepte of instruksies op ’n duidelike en interessante wyse uit. Die muurkaarte word gebruik vir prentbesprekings tydens gedeelde lees, wat leerders toelaat om die beelde met hulle eie ervarings te vergelyk en hul begrip uit te brei. Dit is ontwerp om teen klaskamermure of in ander sigbare areas vertoon te word om deurlopend visuele versterking van inhoud te verskaf.
Microsoft.CSharp.RuntimeBinder.RuntimeBinderException: 'Newtonsoft.Json.Linq.JValue' does not contain a definition for 'image' at CallSite.Target(Closure , CallSite , Object ) at AspNetCore.Views_Partials_grid_editors_media.ExecuteAsync() in D:\wwwroot\Klaskamerraad\Klaskamerraad\Views\Partials\grid\editors\media.cshtml:line 8 at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderPageCoreAsync(IRazorPage page, ViewContext context) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderPageAsync(IRazorPage page, ViewContext context, Boolean invokeViewStarts) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderAsync(ViewContext context) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.ViewFeatures.HtmlHelper.RenderPartialCoreAsync(String partialViewName, Object model, ViewDataDictionary viewData, TextWriter writer) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.ViewFeatures.HtmlHelper.PartialAsync(String partialViewName, Object model, ViewDataDictionary viewData) at AspNetCore.Views_Partials_grid_editors_base.ExecuteAsync() in D:\wwwroot\Klaskamerraad\Klaskamerraad\Views\Partials\grid\editors\base.cshtml:line 6
HANDSKRIFKAARTE
Dit is baie belangrik dat leerders klanke korrek vorm om die skryfproses en die spoed waarteen hulle klanke skryf te vergemaklik. Die handskrifkaarte illustreer duidelik waar ’n klank begin en hoe om die klank te vorm. Dit word in die klaskamer teen die muur opgeplak sodat leerders voortdurend daarna kan verwys wanneer hulle besig is met ’n skryfaktiwiteit.
Daar is twee A1-handskrifkaarte waarna deurlopend verwys kan word.
Microsoft.CSharp.RuntimeBinder.RuntimeBinderException: 'Newtonsoft.Json.Linq.JValue' does not contain a definition for 'image' at CallSite.Target(Closure , CallSite , Object ) at AspNetCore.Views_Partials_grid_editors_media.ExecuteAsync() in D:\wwwroot\Klaskamerraad\Klaskamerraad\Views\Partials\grid\editors\media.cshtml:line 8 at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderPageCoreAsync(IRazorPage page, ViewContext context) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderPageAsync(IRazorPage page, ViewContext context, Boolean invokeViewStarts) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.Razor.RazorView.RenderAsync(ViewContext context) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.ViewFeatures.HtmlHelper.RenderPartialCoreAsync(String partialViewName, Object model, ViewDataDictionary viewData, TextWriter writer) at Microsoft.AspNetCore.Mvc.ViewFeatures.HtmlHelper.PartialAsync(String partialViewName, Object model, ViewDataDictionary viewData) at AspNetCore.Views_Partials_grid_editors_base.ExecuteAsync() in D:\wwwroot\Klaskamerraad\Klaskamerraad\Views\Partials\grid\editors\base.cshtml:line 6
GROOTBOEKE
Daar is agt Grootboeke wat ontwikkel is vir voorlees en saamlees deur die onderwyser.
Die Grootboeke sluit ’n verskeidenheid tekste in. Daar is interessante fiksie- en niefiksietekste binne spesifieke temas en kontekste in die Grootboeke. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite maak dit maklik om die uitkomstes te bereik. Die inhoud van die Grootboeke is trots Suid-Afrikaans, is relevant vir leerders en reflekteer die Suid-Afrikaanse konteks insluitend diverse kulture.
GEGRADEERDE LEESBOEKE
Leer my lees met Tippie sluit 40 gegradeerde leesboeke in. Die Tippie-leesboeke is progressief en volgens ontwikkelingsbeginsels geskryf. Die leesboeke ontwikkel fonologiese bewustheid en woordherkenning deur dekodeerbare stories wat voorkennis en die ouderdomstoepaslike vaardighede te alle tye in gedagte hou
Die 40 leesboeke word oor 40 weke in die lesplanne aangedui, met ’n verskeidenheid strategieë om ’n leesboek oor 5 lesse te gebruik. Leerders lees ’n gegradeerde leesboek per week vir inoefening, vaslegging en uiteindelik leesvlotheid.
KERNLESERS
Die kernleser is saamgestel uit dekodeerbare stories wat fokus op klankontwikkeling, die koppeling van klanke en letters, sowel as die bou van sukses en selfvertroue in lees met begrip en die verhoging van leesvlotheid.
Die kernleesboek word saam met die gegradeerde leesboeke gebruik. Dit ondersteun al die komponente van lees, en is ’n sistematiese en omvattende leesboek en sluit ’n verskeidenheid aktiwiteite vir begrip en taalontwikkeling in.
Leerders gebruik die boek om in die klas en tuis te lees, en teks met selfvertroue te bemeester. Die onderwyser bepaal self watter groep op watter bladsy lees. Vinnige lesers met goeie leesvaardighede sal vanselfsprekend vinniger vorder as stadige lesers. Hierdie boek gaan veral help met die bevordering van klankherkenning, samevoeging van klanke, dekoderingsvaardighede, leesvlotheid en -spoed, en begripslees