Skip to main content Skip to footer

Hannes Barnard gesels op MedFM

Gaan luister nou na 'n onderhoud tussen Hannes Barnard en Annerle Barnard op MedFM. Hulle gesels oor Hannes se boek, Wolk.

Klik hier om die onderhoud te luister.