Skip to main content Skip to footer

Gunsteling Uittreksel

Gunstelling

Skrywer: Keith Juluka

Ouderdom: 9+

Leer die ABC in Afrikaans op ‘n unieke manier …

A is vir aartappel
B is vir bobotie
C is vir chakalaka
En G is vir jou, want jy is my gunsteling!

Hierdie boek sal enige iemand laat lag (en dans!) terwyl jy die alfabet in Afrikaans leer.

Gunsteling is bedoel vir die gunsteling-persoon in jou lewe: Jou onderwyser, jou beste
vriend of jou hond.

Luister saam na die liedjie!

Klik hier om die uittreksel uit Gunstelling deur Keith Juluka te lees.