Skip to main content Skip to footer

Gratis Studiegids: Zita

Zita Studiegids

Saamgestel deur: Cila Walters en Izak de Vries

Voorgestelde grade: Graad 10 tot 11 Huistaal en Graad 12 Eerste addisionele taal

Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Anzil Kulsen se jeugverhaal Zita.

Meer oor die boek:

Gratis elektroniese studiegids beskikbaar. Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het 'n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagte aan Waldo by die nuwe skool wat Zita elke keer dromerig laat glimlag. Maar daar is 'n ding wat tussen haar en Waldo staan. Dieselfde ding wat tussen haar en haar ma en tussen haar en die nuwe skool staan. Dis die ding met haar pa ...

Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.