Skip to main content Skip to footer

Gratis Studiegids: Thomas@aksie.net

Thomas@aksie.net Studiegids

Saamgestel deur: GM Jansen van Rensburg

Voorgestelde grade: Graad 8 tot 9 Huistaal en Graad 10 tot 11 Eerste addisionele taal

Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Carina Diedericks-Hugo se jeugverhaal Thomas@aksie.net.

Meer oor die boek:

Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ’n sepiester te wees. Hy het immers ’n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks óóit! En sy mede-ster is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar dis die minste van Thomas se probleme!

Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.