Skip to main content Skip to footer

Gratis Studiegids: Tande

Tande Studiegids

Saamgestel deur: Elizabeth van Tonder

Voorgestelde grade: Graad 7 en 8 Huistaal en Graad 9 en 10 EAT

Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Jaco Jacobs se jeugverhaal Tande.

Meer oor die boek:

Die wolke trek vir `n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos `n hond of `n wolf. Die dier se oë glinster wreedaardig in die lig van die maan. Rikus is so naby dat hy die dierasie se harige gesig, weggetrekte lippe en dreigende slagtande kan sien. Rikus voel hoe die pizza in sy keel opstoot… Stadig, doodstadig, kom die dier voor Rikus se verbaasde oë orent op sy twee agterpote. Maar die heel ergste is toe dit grom - `n stadige, hees geluid wat agter uit sy keel kom. “Bloed …”

Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.