Gratis Studiegids: Sterkykers
Sterkykers Studiegids
Saamgestel deur: Marius Crous
Voorgestelde grade: Gr. 8 tot 10 Poësie
Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Jaco Jacobs se jeugverhaal Sterkykers.
Meer oor die boek:
Hierdie bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge soos Deon Meiring (hoofsanger van die groep Glaskas), Solette Swanepoel, Donnay Torr en Danie du Toit (sanger en liedjieskrywer van die groep Spoegwolf) in 'n opwindende digbundel wat spesiaal saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwêreld te weerspieel.
Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.
