Skip to main content Skip to footer

Gratis Studiegids: Permanente ink

Permanente ink Studiegids

Saamgestel deur: G.M. Jansen van Rensburg

Voorgestelde grade: Graad 9 tot 10 Huistaal en Graad 11 tot 12 Eerste addisionele taal

Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Carina Diedericks-Hugo se jeugverhaal Permanente ink.

Meer oor die boek:

Kaapstad word deur ’n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind.

Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.