Skip to main content Skip to footer

Gratis Studiegids: Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word

Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word Studiegids

Saamgestel deur: G.M. Jansen van Rensburg

Voorgestelde grade: Graad 7 Huistaal en Graad 8 tot 9 Eerste addisionele taal

Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Jaco Jacobs se jeugverhaal Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word

Meer oor die boek:

Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan 'n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is 'n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.

Movie night at Hilton College! They're watching "Nul is nie niks nie", the movie based on this book

Movie night at Hilton College! They're watching "Nul is nie niks nie", the movie based on this book