Skip to main content Skip to footer

Gratis Studiegids: Nova: Die Begin

Nova: Die Begin Studiegids

Saamgestel deur: Fanie Viljoen

Voorgestelde grade: Graad 8 tot 9 Huistaal en Graad 10 tot 11 Eerste addisionele taal

Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Fanie Viljoen se jeugverhaal Nova: Die Begin.

Meer oor die boek:

Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het? Voor hy sy oë uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ’n wilde avontuurrit vol tergende – en gevaarlike – raaisels. Hierdie is die eerste in ’n nuwe wetenskapfiksie-reeks wat aanhangers sal laat smeek vir meer!

Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.