Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Gratis Studiegids: Ek was hier
Ek was hier Studiegids
Saamgestel deur: Alet Mihalik
Voorgestelde grade: Graad 9 tot 10 Huistaal en Graad 11 tot 12 Eerste addisionele taal
Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Nanette van Rooyen se jeugverhaal Ek was hier.
Meer oor die boek:
Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met die swart hare en bleek vel. En sy wonder oor die papier-rot en die Banksy-boek wat sy een oggend buite haar venster kry. Milan neem kitaarlesse, hou van flieks, old school-musiek soos Pink Floyd en Led Zeppelin en maak snags stensils. Hy wonder wat deesdae met hom aangaan, is hy siek of verlief? Wat dit ook al is, dit het begin die oomblik toe hy Frankie by die Waterfront gesien het ...
Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.
