Skip to main content Skip to footer

Gratis Opsomming

Laerskool Klasgids Februarie 2024

Samesteller: Kathie Viljoen

Die Laerskool Klasgids vir 2024 is uiteindelik hier! 

Soos julle weet, bestaan Klasgids sedert 1965 en is gemik op ondersteuning van Afrikaansonderwysers in die laerskool en die hoërskool. Die Klasgids bestaan uit artikels oor alles wat in die Afrikaansklas gebeur en wat onderwysers nodig het: toetse, take, mondelinge, skryftake en eksamenvrae – alles gebaseer op die KABV en die nasionale leerplan.

Dit is wat jy in ons nuutste uitgawe kan verwag:

  • Breinspeletjies vir Slimkoppe (Grondslagfase, Graad R-3) deur Ronel Barkhuysen
  • Die wonder van sigwoorde (Grondslagfase, Graad 1-3) deur Wendy Maartens
  • Pret met woorde (Graad 6 & 7 HT) deur Carmen van Staden
  • Visuele begrip: Advertensies (Graad 5 & 6 EAT) deur Kathie Viljoen
  • Digkuns en taal in konteks (Graad 7 HT) deur Lindy Phaal
  • Gedigte (Graad 6 & 7 HT) deur Karlé Briedenhann
  • Begripstoetse, Opsomming en Taalvrae (Graad 5 EAT & 7 EAT) deur Chantelle Kotze
  • Begrip, Advertensie, Opsomming (Graad 4 HT & 5 HT) deur Rolien Viljoen
  • Begrip, Opsomming, Visuele teks & Taalvraestel (Graad 4 EAT) deur Chantelle Kotze
  • Visuele teks: Advertensie (Graad 6 & 7 HT) deur Michelle van Rhyn
  • ’n Ander benadering tot Luisterbegrip (Graad 6 & 7 HT) deur Nic Conradie
  • Taalstrukture en -konvensies (Graad 6 & 7 HT) deur Juanita Nadel
  • Taal in konteks (Graad 6 & 7 HT) deur Hanna de Wet
  • Begrip, Opsomming, Taal (Graad 7 HT) Tanya Hofmann

Die bydraes in hierdie tydskrif is ingestuur deur laerskoolonderwysers regoor die land! Op hierdie manier maak ons seker die inhoud is relevant, uniek en ideaal vir jou klaskamer.

Klik hier om Rolien Viljoen se Opsommingsaktiwiteit gratis af te laai.