Skip to main content Skip to footer

Gratis leesgids: ’n Goeie dag vir boomklim

’n Goeie dag vir boomklim Leesgids

Saamgestel deur: G.M. Jansen van Rensburg

Voorgestelde grade: Graad 6 tot 7 Huistaal en Graad 8 Eerste addisionele taal

Hierdie gratis studiegids is gebasseer op Jaco Jacobs se jeugverhaal ’n Goeie dag vir boomklim.

Meer oor die boek:

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe 'n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om 'n petisie teken, is dit die begin van 'n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in 'n boom in 'n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus 'n kans om raakgesien te word.

Klik hier om die volledige, gratis studiegids af te laai.