Skip to main content Skip to footer

Graad 7-huistaal Visuele Begrip

Vrae en Antwoorde vir die Klaskamer: Graad 4 tot 7

Saamgestel deur Marieta Nel, et al.

Voorgestelde grade: Graad 4 tot 7

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

Klik hier om die gratis aktiwiteit "Trophy maak van ’n huis ’n tuiste" af te laai.